Working makes me a better mom

I know this post may offend some mommies out there and that is also okay, but I think this needs to be said. When we moved from Level 4 to Level 3 lockdown earlier this month something clicked when I started working from the office again on some days. You see the first few weeks…

Lockdown Life

It seems like it has been ages since I have received a hug from someone other than my husband and kids. For an extrovert like me, not being able to see and interact with people has been a challenge. I miss just being around people, chatting over a cup of coffee and exchanging hugs. However,…

Genoeg

Ek is deel van ‘n groep op Facebook waar mamma’s vir ander mamma’s kan vragies vra en dis opvallend hoe baie van die vragies begin met “geen negatiewe kommentaar asb”. Wanneer het dit die norm geraak dat ons mekaar so veroordeel oor ma-wees en die keuses wat ons maak? Dit was nogal ‘n aanpassing vir…

Plakkers teen die muur

My dogtertjie is nou op die ouderdom waar jy haar vir ‘n rukkie kan alleen los om te speel, sonder om te wonder waar sy is en wat sy doen. Tog, moet mens kort-kort gaan kyk om seker te maak sy vaar nie in die meel in en gooi die vloer vol nie (dit laat…

Wenke om by ‘n nuwe mamma te kuier

Ek ken nie een persoon wie se gesig nie ophelder as hulle ‘n pasgebore baba sien nie, so dis natuurlik dat wanneer iemand ‘n nuwe baba huis toe bring, almal die klein mensie wil ontmoet en vashou. Siende dat ek so maand terug my seuntjie gekry het, het ek ‘n paar wenke vir wanneer jy…

Hello Baby!

Our baby boy is finally here and although we are functioning on less sleep than we are used to, we are so blessed by this little man. As I am writing this post, he is almost three months old, but I wanted to share his birth story with whoever wanted to know. While my pregnancy…

God se afspraak met my

Dit is nie elke dag wat God ‘n duidelike afspraak met jou het nie, nie soos ek ervaar het een Saterdag middag verlede maand nie. Ek was genooi na ‘n werkswinkel waar, soos ek verstaan het, ons die middag gaan spandeer om kreatief te wees en ietsie te verf wat ons in ons harte voel…

A letter to my firstborn

Dear Zoë In about three weeks our family of three will be a family of four. Your baby brother whom you have been talking to and giving kisses to through my belly will be here. I think the reality of everything really dawned on me this week, and although we are all so excited to…

Maria

Die afgelope fees tydperk het ek myself gevind dink aan Maria en die pad wat sy moes stap om swanger te wees met Jesus. Siende dat ek ook tans swanger is met n seuntjie wonder ek hoe sy moes voel om te weet binne in haar dra sy die seun van God. Ek wonder of…

Spieëltjie Spieëltjie aan die wand

Een van my gunsteling persone om op sosiale media te volg het verlede week ‘n videoreeks vrygestel wat gaan oor die leuens wat ons glo oor hoe ons lyk en wie ons is. Sy vertel dat vandat sy ‘n ma geword het, het sy besef dat ons soveel invloed het oor hoe ons dogters na…